Himeville [boodskap #122165] |
Sun, 16 December 2018 14:37 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Himeville is 'n dorp naby die Drakensberg in Natal; hoogte 5,200 voet; gestig in 1905. Vernoem na sir Albert Hime, Eerste Minister van Natal. Dit is 'n hengeloord vir forelle en 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 200 (100 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|