Herschel [boodskap #122146] |
So, 16 Desember 2018 11:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Herschel is 'n dorp naby die grens van Lesotho in Kaapland. Uitgelê in 1873 en vernoem na die groot sterrekundige sir J.F.W. Herschel. Die dorp is 6,000 voet bo seespieël, het pragtige natuurskoon en baie koue winters. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 100 (50 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|