Herbert, Sir Thomas [boodskap #122137] |
Sun, 16 December 2018 10:59 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Thomas Herbert was 'n Engelse reisiger. In 1606 gebore en studeer aan Oxford en Cambridge. In 1627 vergesel hy 'n vroeë Engelse sending na Persië en sien "The Road Worthily cald Good Hope" waarvan hy een van die vroegste verslae skryf in sy boek Some Years Travels into Divers Parts of Asia and Afrique, wat in 1638 gepubliseer is. Oorlede in 1682.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|