Havelock, Sir Arthur Elibank [boodskap #122115] |
Sat, 15 December 2018 19:07 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Arthur Elibank Havelock was die Goewerneur van Natal. In 1844 gebore. In 1862 sluit hy aan by die 32ste Regiment en vorder tot die rang van kaptein. Hy was Goewerneur van Natal van 1885 tot 1889 in die onsekere tydperk toe daar oor die toekoms van Swaziland en Zoeloeland besluit is. Vertrek voordat sy 5 jaar-termyn beëindig is. Oorlede op 25 Junie 1908.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|