Hatfield [boodskap #122112] |
Sat, 15 December 2018 19:02 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hatfield kan na een die volgende verwys:
1. 'n Voorstad in Pretoria naby die stad se universiteit.
2. 'n Landgoed in Herfordshire, Engeland wat behoort het aan die Tweede Graaf van Selbourne, wat in 1905 Goewerneur van die Transvaal geword het.
3. Dorpsgebied 5 myl suid van Harare (Salisbury) in Zimbabwe, hoofsaaklik 'n woongebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,500 (400 Blankes). In 1952 gestig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|