Harris, Sir William Cornwallis [boodskap #122098] |
Sat, 15 December 2018 17:20 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir William Cornwallis Harris was 'n Suid-Afrikaanse ontdekkingsreisiger en skrywer. In 1807 gebore. Besoek Suid-Afrika in 1835 en trek na die Matabele-opperhoof, Silkaats. Keer terug in 1837. Skryf drie beroemde boeke: Narrative of an Expedition into Southern Africa, die eerste keer in 1838 in Bombaai gepubliseer; Wild Sports of Southern Africa in 1839, en Portraits of Game and Wild Animals of Southern Africa in 1840. Oorlede in 1848.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|