Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hamanskraal is 'n dorp noord van Pretoria, vernoem na 'n Bantoe-kommissaris, mnr. Haman van die nabygeleë reservaat. Dit is 'n soutproduserende sentrum.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.