Gungunhana [boodskap #122060] |
Sat, 15 December 2018 08:02 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gungunhana was die opperhoof van Gasaland, Mosambiek, in die tweede helfte van die 19de eeu. Was die Portugese owerhede in Lourenço Marques en elders vyandiggesind. Teen die einde van September 1894 is 'n militêre troepemag onder kolonel Mousinho d'Albuquerque teen hom gestuur. Gungunhana is verslaan en na Angola verban waar hy in 1907 oorlede is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|