Grey, Hoërskool [boodskap #122025] |
Fri, 14 December 2018 18:07 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoërskool Grey (oorspronklik die Grey Institute) is in 1856 in Port Elizabeth gestig. Vernoem na sir George Grey, Goewerneur van die Kaap wat 'n persoonlike belangstelling hierin gehad het. Die eerste hoof was J.R. Macleish wat opgevolg is deur 'n aantal bekwame manne, veral die digter W.A. Way.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|