Rhodesgras [boodskap #122009] |
Fri, 14 December 2018 06:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rhodes Gras (Chloris gayana) was teen die middel van die 19de eeu deur Franse Morawiese sendelinge na die distrik Queenstown ingevoer. Gekweek deur Cecil John Rhodes by Groote Schuur en later geïdentifiseer as die Indiese Chloris compressa. Saad milddadig en is 'n waardevolle oorjarige gras vir hooi en somerweiding oral waar dit genoeg reën. Dit was onsuksesvol in Zimbabwe (Rhodesië) en in ander gebiede wat hoog geleë is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|