Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Goudini is 'n gesondheidsoord in die Wes-Kaapland. Bekend vir sy warmwaterbronne, vrugte en wynplase. Die naam is vermoedelik 'n Hottentot-verbastering.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.