Gordimer, Nadine [boodskap #121978] |
Thu, 13 December 2018 15:57 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nadine Gordimer was 'n Suid-Afrikaanse skryfster. Gebore op 20 November 1923 en ontvang opleiding aan die Universiteit van die Witwatersrand. Behaal vroeë onderskeiding as kortverhaal- en romanskryfster in Suid-Afrika, Engeland en die Verenigde State en word korrespondent van die New Yorker en ander vooraanstaande tydskrifte.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|