Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gogga
Gogga [boodskap #121967] Thu, 13 December 2018 15:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gogga is 'n woord van Hottentot-oorsprong wat in Suid-Afrika gebruik word om alle kruipende diere te beskryf. Ook figuurlik gebruik vir 'n skrikbeeld.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Goerz, Adolf
Volgende onderwerp: Goldberg, Benjamin D'Israeli
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 12:58:21 UTC 2024