Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Glencoe is 'n dorp naby Dundee in Natal. Dit was die toneel van gevegte in die Tweede Vryheidsoorlog. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,916 (3,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.