Gibeon [boodskap #121938] |
Thu, 13 December 2018 06:36 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gibeon is 'n dorp in Namibië (Suidwes-Afrika), besuide Windhoek. In 1862 deur die Rynse Sendinggenootskap in Duitsland as 'n sendingstasie gestig. In 1870 verwoes tydens die oorloë tussen Hottentotstamme. Was ook toneel van gevegte tydens die Suidwes-Afrikaanse veldtog in 1915. Dit is 'n boerderysentmm. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 485 (102 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|