Gangelizwe [boodskap #121894] |
Di, 11 Desember 2018 05:35 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gangelizwe was die opperhoof van die Temboe-stam. In 1875 word hy daarvan aangekla dat hy 'n Galeka-vrou in 'n vlaag van hartstog vermoor het. Toe hy met oorlog bedreig word, onderwerp hy hom in Desember 1875 aan Britse gesag. Bly getrou aan die Koloniale regering, veral tydens die daaropvolgende Gaika-Galeka-oorlog van 1877-78. Oorlede in Desember 1884.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|