Gamkaskloof [boodskap #121891] |
Tue, 11 December 2018 05:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gamkaskloof (ook bekend as "Die Hel") is 'n ontoeganklike vallei in die boloop van die Gamkarivier wat geslagte lank al deur boere bewoon word. Vrugbaar, maar ly onder die gebrek aan kommunikasie. 'n Pad na die vallei is in 1959 goedgekeur en in 1963 gebou.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|