Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Gamkarivier is 'n takrivier van die Gouritzrivier. Dit ontspring in die Nuweveldberge en word die Gouritsrivier waar die Olifantsrivier daarby aansluit.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.