Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gallamsiekte
Gallamsiekte [boodskap #121887] Mon, 10 December 2018 17:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gallamsiekte is 'n siekte onder vee; vroeër baie algemeen in Transvaal, Oranje-Vrystaat en Betsjoeanaland. Doeltreffende behandeling deur sir Arnold Theiler op Onderstepoort ontdek. Sien lamsiekte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Galekaland
Volgende onderwerp: Gallwey, Sir Michael Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 13:52:23 UTC 2024