Masvingo [boodskap #121851] |
Sun, 09 December 2018 19:17 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Masvingo (destyds Fort Victoria) is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesiƫ). In 1891 deur die Pioneer Column gestig. Dele van die oorspronklike ou gebou bestaan nog. Dit is 'n belangrike boerdery- en mynsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 10,700 (2,400 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|