Fort Rosebery [boodskap #121847] |
Sun, 09 December 2018 19:10 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fort Rosebery is 'n dorpsgebied in die noordelike deel van Zambië. Teen die einde van laaste eeu gestig en vernoem na die Graaf van Rosebery, eerste minister van Engeland. Is naby 'n mangaanmyn by Behati en naby die Bangweolu-meer, wat vis uitvoer. Destydse bevollking: 120 Blankes en 1,140 naturelle.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|