Fort Hare [boodskap #121841] |
Sun, 09 December 2018 17:00 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fort Hare was oorspronklik 'n deel van die verdediging van die Oosgrens en is genoem na luitenant-kolonel John Hare wat verantwoordelik was vir die oprigting daarvan in 1847. Betrokke in menige grensveldtogte. Fort Hare word in 1916 die terrein van die Suid-Afrikaanse Bantoekollege, nou die Universiteitskollege van Fort Hare, hoofsaaklik vir Xhosas. Dit grens aan die dorp Alice.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|