Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fort Brown is 'n dorp naby Grahamstad in Oos-Kaapland. Gestig as 'n militêre pos tydens die Grensoorlog van 1835, en vernoem na luitenant Brown van die 75ste Regiment. Later was dit 'n polisie- en bandietenedersetting.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.