Field, Winston Joseph [boodskap #121805] |
So, 09 Desember 2018 10:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Winston Joseph Field was die Eerste Minister van Zimbabwe (destyds Rhodesië). Gebore op 6 Junie 1904 in Bromsgrove, Engeland. Kom na Zimbabwe (Rhodesië) in Junie 1921 en word tabakboer. In 1938 word hy verkies tot president van die Zimbabwiese (Rhodesiese) Tabakvereniging. Tydens die Tweede Wêreldoorlog veg hy in die infanterie, word verkies tot die Parlement en in Desember 1962 word hy Eerste Minister. Bedank in 1964.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|