Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Faure is 'n dorp naby Somerset-Wes. Bekend vanweë die feit dat die Moslemse heilige, Sjeik Joseph daar begrawe lê. Dit is 'n plek van bedevaart vir die Kaapse Maleiers.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.