Etosha-Pan [boodskap #121775] |
So, 09 Desember 2018 06:52 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Etosha-Pan is 'n soutpan in die noorde van Namibië (Suidwes-Afrika). Dit beslaan 2,300 vierkante myl en is die grootste in sy soort in Afrika. Dit word deur 'n aantal riviere gevoed, hoewel die meeste water verlore gaan. Vandag is dit die middelpunt van 'n reservaat met een van die grootste versamelings grootwild in die wêreld. Die pan lê op 'n hoogte van 3,400 voet bo seespieël.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|