Estcourt [boodskap #121773] |
So, 09 Desember 2018 06:49 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Estcourt is 'n dorp in Natal, 159 myl van Durban op die hoofspoorlyn na Transvaal. Oorspronklik genoem Bushman's River Post en in 1851 vernoem na mnr. T.H.S.S. Estcourt, L.V., wat 'n vriend van die stigter, J.B. Wilks, was. Daar is gekondenseerde melk- en spek-fabrieke. Forelle daar naby. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 11,000 (3,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|