Elsburg [boodskap #121749] |
Sat, 08 December 2018 18:02 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elsburg is 'n dorp naby Germiston aan die Rand, vernoem na 'n boer met die van Els wat die eienaar van die oorspronklike terrein was. In 1887 uitgelê en is byna bo Johannesburg gekies as die terrein vir die hoofdorp van die goudveld. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,000 (4,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|