Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Edenvale is 'n dorp naby Germiston, Transvaal. In 1903 gestig. Dit is 'n nywerheidsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 30,306 (10,704 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.