Edenburg [boodskap #121720] |
Sat, 08 December 2018 12:08 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Edenburg kan na een van die volgende verwys:
1. Dorp in Oranje-Vrystaat. In 1862 as 'n kerkdorp gestig. Die naam is volgens sommige afkomstig van die Bybelse tuin van Eden en volgens ander 'n vervorming van Edinburgh, Skotland. Dit is 'n skaapboerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,000 (900 Blankes).
2. Oorspronklike naam van Rivonia, die noordelike voorstad van Johannesburg.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|