Dwergkwartel [boodskap #121709] |
Sa, 08 Desember 2018 05:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dwergkwartel (Turnicidae) is 'n kleiner voël as die kwartel met geen agtertoon. Die wyfie is groter en is helderder bruin gespikkel as die mannetjie. Hy broei die eiers uit, en die wyfie paar met verskeie mannetjies agtereenvolgens. Nie-swerwend en word hoofsaaklik benoorde Suid-Afrika aangetref.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|