Duiwelspiek [boodskap #121687] |
Fri, 07 December 2018 06:32 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Duiwelspiek is 'n berg wat deel vorm van Tafelberg in Kaapstad. Oorspronklik bekend as Windberg. As die piek vanaf die hawe suidwaarts besigtig word, is die spitspunt van Duiwelspiek links van die plat tafelkop van Tafelberg, waarna die koepel van Leeukop en dan Seinheuwel volg. Hoogte 1000 meter (3,821 voet).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|