Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Drosdy is 'n ou Suid-Afrikaanse naam vir die gebou waarin die landdros sy huis en kantoor gehad het. Beroemde drosdye is op Tulbagh, Worcester en Uitenhage.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.