Dorthesia [boodskap #121655] |
Thu, 06 December 2018 06:38 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dorthesia, ook bekend as die Australiese kewer, is 'n insekpes. In 1873 in die Kaapkolonie ingebring waar dit baie skade aangerig het aan bome, veral vrugtebome. Daar is uiteindelik vasgestel dat dit deur 'n soort skilpadbesie van Kalifornië geëet word. Dit is in groot getalle ingevoer en het die pes uitgewis. Sien Insekte.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|