Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!!
Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14616] Wo, 13 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Bull!

As dit nie veur pgogrammeurs was nie, was daar 'n groot klomp werklose
ingenieurs. As daar geen programme geskryf word nie, word daar ook geen
rekenaars gekoop nie. As daar geen rekenaars word verkoop is daar geen behoefte
aan ingenieurs nie. Dis almal een geslote sirkel. Die een benodig die ander.

Jennifer

nomad@rest.oasis wrote:

> Onrusstoker wrote in message ...
>
>> 'n Ingenieur moet hul altyd uit hul gemors kom red.
>> Want die ouens wat aan die einde van die dag moet sorg dat
>> rekenaars gebou word en programme iets DOEN, is die Ingenieurs.
>>
>> Vriendelike groete, my Liewe vriende...
>>
>
> Mmmmm........ek dink ou moeilikheidmaker het miskien 'n punt hier beet......
Re: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14617 is 'n antwoord op boodskap #14616] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Onrusstoker wrote:

> Bysiende nerds wat heeldag voor hul ou skermpie sit
> en in hul gemaklike kantoorstoele se kussings in poep.
> (Dit neem 3 uur vir die poep om daaruit te sypel)
> Programmeurs, stelselontleders, "IT professionals" ens,
> die ouens wat voorgee hulle is die "experts".
> Mens moet maar net na die IT advertensies kyk:
> dis nie kwalifikasies wat hul 'n job kry nie, net bullshit en pretensie.
> Hulle leer deesdae allerhande twak op universiteit, en

Jy's net jaloers omdat jy jou kleinseun moet vra om jou rekenaar aan te
skakel... Jy kon seker ook nog nie die "any key" op die sleutelbord kry nie,
of hoe, Galjoen ?
Skryf vir ons 'n storie oor die outback, jy weet hoe om dit te doen.

Skoenmaker, hou jou by jou lees.

--
My views do not necessarily represent those of Telkom Sa Ltd
(or any affiliates).

H-J
Re: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14619 is 'n antwoord op boodskap #14616] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Onrusstoker writes:

> Want die ouens wat aan die einde van die dag moet sorg dat
> rekenaars gebou word en programme iets DOEN, is die Ingenieurs.
>
> Vriendelike groete, my Liewe vriende...

Skote Petoors, Galjoen. Ek bekyk die ding ook
mos so. Dis die rekenaar-ingenieurs wat die
hardeware ontwikkel wat al die werklik belangrike
werk doen. Ek het 'n seun wat rekenaar-ingenieur
is. Die mark vir hulle diens is so "hot" dat hy
onlangs, sonder dat hy daarvoor gevra het, sy
salaris sien verdubbel het omdat hulle bang was om
hom te verloor. Die hardeware-ingenieurs is so
gesog dat die een maatskappy hulle in groepe van
ander maatskappye probeer roof. En dan probeer
die een maatskappy die ander voor die hof daag
omdat hulle hul personeel roof!

Gloudina
Re: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14625 is 'n antwoord op boodskap #14616] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Galjoen TROLL:
>
> Bysiende nerds wat heeldag voor hul ou skermpie sit
> en in hul gemaklike kantoorstoele se kussings in poep.
> (Dit neem 3 uur vir die poep om daaruit te sypel)
> Programmeurs, stelselontleders, "IT professionals" ens,
> die ouens wat voorgee hulle is die "experts".

> 'n Ingenieur moet hul altyd uit hul gemors kom red.
> Want die ouens wat aan die einde van die dag moet sorg dat
> rekenaars gebou word en programme iets DOEN, is die Ingenieurs.
>
> Vriendelike groete, my Liewe vriende...

En raai wat doen hy ... seker 'n ingenieur wat te stupid is om 'n
programmeerder te wees. Snaaks dat soveel mense met ingenieurs grade
hulle na die rekenaar omgewing wend, né ou Galjoen? Snaaks dat rekenaars
die wêreld se ekonomie aan die gange hou né?

Groete
Lou
Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14632 is 'n antwoord op boodskap #14616] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Bysiende nerds wat heeldag voor hul ou skermpie sit
en in hul gemaklike kantoorstoele se kussings in poep.
(Dit neem 3 uur vir die poep om daaruit te sypel)
Programmeurs, stelselontleders, "IT professionals" ens,
die ouens wat voorgee hulle is die "experts".
Mens moet maar net na die IT advertensies kyk:
dis nie kwalifikasies wat hul 'n job kry nie, net bullshit en pretensie.
Hulle leer deesdae allerhande twak op universiteit, en
hul grade is kort en goedkoop, niks werd nie.
Om enigsins iets te doen moet hulle op duur kursusse gestuur word.
Al wat hul kan doen is om muise te stoot.
Die grootste windgatte in die industrie,
'n industrie wat op bullshit gebou is.
Waar baie belowe word, maar niks afgelewer word nie...
Ouens wat sagteware "skryf" en "ontwikkel".
(Die grootste windgatte is eintlik die ouens wat dink hulle is te
"smart" om programmeerwerk te doen)
Hulle bou hul ou empire'tjie in groot firmas,
waar hulle bepaal wat die firma moet koop, installeer ens.
Of hul adviseer en kontrakteer.
As jy 'n probleem het, moet jy hulle kontak vir hulp,
maar eintlik weet hul swietblou vokkol. Hulle baffle jou met bullshit
en allerhande akronieme, wat hul self nie eers weet waarvoor dit
staan nie. BBB=Bullshit baffles brains...
Hulle is gewoonlik die ouens wat programme moet
"ontwikkel","keur","toets",
waarvoor hul altyd die duurste PC's en Laptops moet he...
sodat hulle by mekaar kan spog,(Myne is groter as joune, whe^)
en saans na vuil prentjies op die net kan loer.
Kyk nou maar al die gesanik oor die Y2K bug:
Die grootste ou kakstorie en bangmaakstorie in die wereld,
vol hype en oordrywing, solank hulle net geld maak.
Janee, die Y2K "professionals" sal sorg dat die wereld nie ten gronde
gaan nie, rystoele en karre nie beserk raak nie, hysers nie val nie,
en fabrieke nie ontplof nie...(kyk hoe bang raak ek) Ons redders...
Hulle stel gewoonlik die reels op dat jy niks op jou PC mag he
wat hulle nie goedgekeur het nie, want HULLE weet mos.
Vandat die PC hulle Mainframe-empire's bedreig het,
het hulle die PC begin haat. Te veel kompetisie...
Want leke het dinge op hul PC's begin doen wat hulle nie kon nie.
Nou is hul idee om almal by hulle netwerke in te skakel,
sodat hulle dit kan beheer en kontroleer. Hul smag na mag,
om op te maak vir hul infantiele minderwaardigheidskompleks.
Daarom klou hul heeldag aan hul muis en koffiebekertjies met
pretensieuse
pseudo-intellektuele, binnekring-humor slagspreukies. Foeitog.
Saans aanbid hulle Bill Gates, en droom hoe hul more op kantoor
daai muis op die mat gaan rondstoot tot die Java van die rakke afval...
Hulle ontwikkel programme wat venstertjie na venstertjie oopmaak,
en dan crash. (Maar solank die venstertjies mooi lyk..)
'n Ingenieur moet hul altyd uit hul gemors kom red.
Want die ouens wat aan die einde van die dag moet sorg dat
rekenaars gebou word en programme iets DOEN, is die Ingenieurs.

Vriendelike groete, my Liewe vriende...
Re: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14633 is 'n antwoord op boodskap #14632] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 May 1998 23:16:23 +1200, Onrusstoker
se skrywe is maar pateties. Sy taalgebruik
wys dat hy maar 'n ou suurgat is wat seker nie bright genoeg is om
self 'n rekenaar te hanteer nie.

Minderwaardigheidsgevoel, Galjoen? Moet wees.

Moenie so stress nie - ons sal jou nie kwaad aandoen nie.
Re: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14674 is 'n antwoord op boodskap #14632] Do, 14 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nomad  is tans af-lyn  nomad
Boodskappe: 37
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Onrusstoker wrote in message ...

> 'n Ingenieur moet hul altyd uit hul gemors kom red.
> Want die ouens wat aan die einde van die dag moet sorg dat
> rekenaars gebou word en programme iets DOEN, is die Ingenieurs.
>
> Vriendelike groete, my Liewe vriende...
>

Mmmmm........ek dink ou moeilikheidmaker het miskien 'n punt hier beet......
Re: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14736 is 'n antwoord op boodskap #14632] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
gal...@ozemail.com.au wrote:
>
> Bysiende nerds wat heeldag voor hul ou skermpie sit
> en in hul gemaklike kantoorstoele se kussings in poep.
> (Dit neem 3 uur vir die poep om daaruit te sypel)
> Programmeurs, stelselontleders, "IT professionals" ens,
> die ouens wat voorgee hulle is die "experts".

****'n klomp koggelvraatlokaas uitgesny****

> Want die ouens wat aan die einde van die dag moet sorg dat
> rekenaars gebou word en programme iets DOEN, is die Ingenieurs.
>
> Vriendelike groete, my Liewe vriende...
>
>
Ja Galjoen, 'n interessante konsep wat jy hier aanraak. Ek dink mens kan
nogal 'n Doktoraat doen oor die sielkunde agter subjektiwiteit. As 'n mens so
'n bietjie daaroor dink, en so 'n bietjie rondkyk, dan kom 'n mens agter dat
almal dink dat die wêreld nie kan klaarkom sonder hulle nie.

Dit laat my nogal dink aan 'n storietjie wat my ma my eenkeer vertel het van
hierdie een ou. Sy brein het eendag besluit dat hy homself as die heerser van
die liggaam gaan verklaar. Jy sien, hy is mos die slimste, en beheer die
dinge wat die res van die liggaam. Die regteroog en die linkeroog maak toe
sommer saam kapsie. Hulle sê toe dat as hulle nie werk nie, dan gaan die res
van die liggaam nie weet waar om te beweeg en rigtingloos wees. Hoe sal die
brein wees dat mooi mooi is sonder hul insette?. Die ore kla toe stereofonies
en sê dat as die oë nie daar is nie, dan kan hulle darem nog die liggaam help
om aan die gang te bly, en wat sal die wêreld dan wees sonder musiek en die
pragtige geluide van die natuur.
So het elke liggaamsdeel sy kleim probeer afsteed op die allerbelangrikste
pos in die liggaam. Die poepol het maar net so stilweg sit en luister. Die
res van die liggaam ignoreer hom maar, en hy sê nie baie nie. So 'n bietjie
van 'n introvert. So in die stilligheid sit en dink hy toe maar oor al die
dinge wat hier rondom hom gebeur.
'n Week nadat hy begin staak het, het die hele liggaam hom eenparig tot
koning gasalf (seker maar met so 'n bietjie Vaseline)

Groete uit die Boland

-Gideon-

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
RE: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE? [boodskap #14743 is 'n antwoord op boodskap #14616] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
gal...@ozemail.com.au wrote:
>
> Bysiende nerds wat heeldag voor hul ou skermpie sit
> en in hul gemaklike kantoorstoele se kussings in poep.
> (Dit neem 3 uur vir die poep om daaruit te sypel)
> Programmeurs, stelselontleders, "IT professionals" ens,
> die ouens wat voorgee hulle is die "experts".

****'n klomp koggelvraatlokaas uitgesny****

> Want die ouens wat aan die einde van die dag moet sorg dat
> rekenaars gebou word en programme iets DOEN, is die Ingenieurs.
>
> Vriendelike groete, my Liewe vriende...
>
>
Ja Galjoen, 'n interessante konsep wat jy hier aanraak. Ek dink mens kan
nogal 'n Doktoraat doen oor die sielkunde agter subjektiwiteit. As 'n mens so
'n bietjie daaroor dink, en so 'n bietjie rondkyk, dan kom 'n mens agter dat
almal dink dat die wêreld nie kan klaarkom sonder hulle nie.

Dit laat my nogal dink aan 'n storietjie wat my ma my eenkeer vertel het van
hierdie een ou. Sy brein het eendag besluit dat hy homself as die heerser van
die liggaam gaan verklaar. Jy sien, hy is mos die slimste, en beheer die
dinge wat die res van die liggaam. Die regteroog en die linkeroog maak toe
sommer saam kapsie. Hulle sê toe dat as hulle nie werk nie, dan gaan die res
van die liggaam nie weet waar om te beweeg en rigtingloos wees. Hoe sal die
brein wees dat mooi mooi is sonder hul insette?. Die ore kla toe stereofonies
en sê dat as die oë nie daar is nie, dan kan hulle darem nog die liggaam help
om aan die gang te bly, en wat sal die wêreld dan wees sonder musiek en die
pragtige geluide van die natuur.
So het elke liggaamsdeel sy kleim probeer afsteek op die allerbelangrikste
pos in die liggaam.
Die poepol het maar net so stilweg sit en luister. Die res van die liggaam
ignoreer hom maar, en hy sê nie baie nie. So 'n bietjie van 'n introvert. So
in die stilligheid sit en dink hy toe maar oor al die dinge wat hier rondom
hom gebeur.
'n Week nadat hy begin staak het, het die hele liggaam hom eenparig tot
koning gesalf (seker maar met so 'n bietjie Vaseline)

Groete uit die Boland

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14798 is 'n antwoord op boodskap #14632] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knormoer[1]  is tans af-lyn  Knormoer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
| En raai wat doen hy ... seker 'n ingenieur wat te stupid is om 'n
| programmeerder te wees. Snaaks dat soveel mense met ingenieurs grade
| hulle na die rekenaar omgewing wend, ná ou Galjoen? Snaaks dat rekenaars
| die wêreld se ekonomie aan die gange hou nê?
|
| Groete
| Lou
|

Rekenaars is meeste van die tyd net 'n handy tool vir ingenieurs. Soos 'n
hammer of iets. Dit is hoekom baie ingeniers hulself "snaaks" genoeg in 'n
rekenaar omgewing bevind.
Die afgelope paar duisend jaar kom ingenieurs al heel goed aan. Jy sal my
nou nie glo nie, maar hulle die eerste wiel, akwadukte, stoomenjins,
piramides, elektrisiteit, telefoon, drukperse ens. ens. ens. is alles
sonder rekenaars en Microsoft gedoen.

Groete

Knormoer
Re: Rekenaardeskundiges: almal POEPKOPPE !!! [boodskap #14962 is 'n antwoord op boodskap #14632] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Knormoer wrote:
>
> | En raai wat doen hy ... seker 'n ingenieur wat te stupid is om 'n
> | programmeerder te wees. Snaaks dat soveel mense met ingenieurs grade
> | hulle na die rekenaar omgewing wend, né ou Galjoen? Snaaks dat rekenaars
> | die wêreld se ekonomie aan die gange hou né?
> |
> | Groete
> | Lou
> |
>
> Rekenaars is meeste van die tyd net 'n handy tool vir ingenieurs. Soos 'n
> hammer of iets. Dit is hoekom baie ingeniers hulself "snaaks" genoeg in 'n
> rekenaar omgewing bevind.
> Die afgelope paar duisend jaar kom ingenieurs al heel goed aan. Jy sal my
> nou nie glo nie, maar hulle die eerste wiel, akwadukte, stoomenjins,
> piramides, elektrisiteit, telefoon, drukperse ens. ens. ens. is alles
> sonder rekenaars en Microsoft gedoen.
>
> Groete
>
> Knormoer

Shit né! Jy bedoel daai ouens was slim genoeg om die goed sommer met pen
en papier of 'n stok in die sand uit te werk en te ontwerp. Ek is moerse
impressed!

Starter, lees miskien die thread voor jy op die verkeerde perd spring en
met in helse stofwolk in 'n verkeerde rigting wegjaag.

Cheers
Lou
Vorige onderwerp: Afrikaanse IRC sopas geskep
Volgende onderwerp: Die beste Suid-Afrikaamse video&rekenaar speletjie web terrein!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:59:19 MGT 2024