Dominiumparty [boodskap #121641] |
Wed, 05 December 2018 06:44 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Dominiumparty was 'n politieke beweging wat in 1933 onder leiding van kolonel C.F. Stallard begin het as protes teen die samesmelting van die Nasionale Party met die Suid-Afrikaanse Party. Die meeste steun vir die party is in Natal verwerf. Hoewel dit by een geleentheid verskeie lede in die Parlement gehad het, het dit geleidelik tot niet geraak na die aftrede van kolonel Stallard.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|