Da Cunha, Tristão [boodskap #121545] |
Sat, 01 December 2018 19:04 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tristão da Cunha (ook bekend as Tristan da Cunha) was 'n Portugese seevaarder en soldaat. Hy ontdek 'n groep eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan waarvan een sy naam dra. Later ontdek hy die kus van Madagaskar en in Mosambiek verwoes hy die dorpe Oja en Brava. Oorlede in 1520.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|