Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Woord: Netloer
Nuwe Woord: Netloer [boodskap #8802] Sat, 15 March 1997 00:00
Stefan Harms  is tans af-lyn  Stefan Harms
Boodskappe: 35
Geregistreer: October 1996
Karma: 0
Volle Lid
Nuwe woord: Om te netloer (werkwoord)
Netloerder (selfstandige naamwoord)

Verduideliking: Om 'n internet nuusgroep te lees sonder om saam te praat.

Voorbeeld: Ek net-loer net, want ek is net-net op die net.

(Engels: I am only lurking, since I just started exploring the internet)

--
Stefan...@mbnet.mb.ca
Vorige onderwerp: Kuber-idioombundel: maandelikse aanmoediging
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: Waarvoor skerm Viljoen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 14:20:51 UTC 2024