Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom: Sy hand is in die as geslaan.
Idioom: Sy hand is in die as geslaan. [boodskap #8798] Vr, 14 Maart 1997 00:00
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek is nie doodseker van hierdie een nie, want dis 'n baie ou een wat ek
dink al amper verdwyn het. Tekens van die tye!

Idioom: Hand in die as geslaan; Sy hand is in die as geslaan.

Meaning: His romantic advances to a girl was rejected. More specifically:
In the race for the girl's romantic attention he was beaten to it by
another chap.

Literally: His hand was knocked into the ashes.
Vorige onderwerp: Idioom: SO TOE SOOS 'N KLEI-OS SE ....
Volgende onderwerp: Idioom: OUMEIDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:10:14 MGT 2024