Companhia de Mozamblque [boodskap #121504] |
Sat, 01 December 2018 14:08 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Companhia de Mozamblque was 'n geoktrooieerde maatskappy in 1891 in die lewe geroep deur 'n koninklike verordening en grotendeels geskoei op die lees van die British South Africa Company. Ruim regeringsmagte is in die noorde van Mosambiek aan die maatskappy toegestaan. Hoofkantoor in Beira. Baie kapitaal was Brits. Ná die volle periode verstryk het, het die Mosambiek-oktrooi in 1942 verval.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|