Close, Ralph William [boodskap #121479] |
Sat, 01 December 2018 10:54 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ralph William Close was 'n Suid-Afrikaanse diplomaat. Gebore in Kaapstad in 1867 en ontvang opleiding aan die South African College. Hy word 'n prominente lid van die Kaapse balie voor sy aanstelling as Gevolmagtigde Minister vir Suid-Afrika in Washington in 1934. Hy bly daar tot 1943. Oorlede in 1945.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|