Clarens [boodskap #121470] |
Sa, 01 Desember 2018 09:59 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Clarens is 'n dorp naby Bethlehem, O.V.S. aan die voet van die Malutiberge. Die dorp staan as die "Juweel van die Vrystaat" bekend. Dit is vernoem na 'n dorpie naby Montreux waar president Kruger oorlede is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 520 (200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|