Christiana [boodskap #121458] |
Sat, 01 December 2018 06:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Christiana is 'n dorp aan die wal van die Vaalrivier in Suidwes-Transvaal. Vernoem na die dogter van die Voortrekkerleier, Andries Pretorius, wat die Vaalrivier op hierdie punt oorgesteek het. Gestig in 1870 as diamantdelwerye. Die belangrikste aspek van hierdie dorp is sy landbou en die ontwikkeling van die nabygeleë Vaalhartz-besproeiingskema. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,848 (2,446 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|