Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chingola
Chingola [boodskap #121447] |
Fri, 30 November 2018 19:39 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chingola is 'n dorp in Zambië langsaan die Nchanga-kopermyn. Gestig in 1943 en word munisipaliteit in 1954. Gebied beslaan 3,750 acres. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,600 Blankes en 12,400 naturelle.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:42:03 UTC 2025
|