Chelmsford, Lord (Frederick Augustus Thesiger) [boodskap #121441] |
Fri, 30 November 2018 18:49 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lord Chelmsford (Frederick Augustus Thesiger) was 'n Britse soldaat. Gebore in 1827 en sluit aan by die Britse Leër op 17 jarige ouderdom. Hy voer bevel oor die Britse troepe aan die Kaap en in die Zoeloe-oorlog in 1879. Vanweë die ramp by Isandhlwana is hy deur lord Wolseley vervang. Ten spyte van oorwinnings by Ulundi en ander plekke keer hy terug na Engeland. Oorlede in 1905.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|