Charlesville [boodskap #121439] |
Fri, 30 November 2018 18:24 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Charlesville is 'n dorp naby Fauresmith en Jagersfontein in die Vrystaat, wat eksklusief vir mynwerkers gebou is. De Beers het die myndorp later aan die Departement van Welsyn geskenk vir die behuising van pensioenarisse en persone met gestremdhede wat nie kan werk nie (Barnard et al., 1982: 44).
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 750 (650 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|