Tuis » Taal » Ensiklopedie » Central African Airways
Central African Airways [boodskap #121428] |
Fri, 30 November 2018 14:45 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Central African Airways was 'n staatsbeheerde lugredery met hoofkantoor in Salisbury (nou Harare, Zimbabwe). Het nie alleen die hele Federasie bedien nie, maar ook die Republiek, Mosambiek, Oos-Afrika en Londen. In 1963 is dit verdeel ná die ontbinding van die Federasie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:37:09 UTC 2025
|