Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Celliers, Sarel
Celliers, Sarel [boodskap #121426] Fri, 30 November 2018 06:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sarel Celliers (ook Charl Cilliers?) is 'n dorpie naby Standerton in die Transvaal. Die plek was oorspronklik as Van Tondershoek bekend, maar is in 1917 na die Voortrekker Sarel Cilliers vernoem. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 130 (50 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Celliers, Johannes Francois Elias
Volgende onderwerp: Centlivres, Albert van de Sandt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 03:29:49 UTC 2024