Cathcart [boodskap #121418] |
Fri, 30 November 2018 06:18 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cathcart is 'n wolsentrum in Oos-Kaapland. Die plek is vernoem na Goewerneur sir George Cathcart. Dit is gestig in 1858 as militêre buitepos en word 'n munisipaliteit in 1881. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,839 (817 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|