Tuis » Taal » Ensiklopedie » Catawba-druif
Catawba-druif [boodskap #121417] |
Fri, 30 November 2018 06:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Catawba-druif is die Natalse benaming vir 'n bekende Amerikaanse tipe rooi druif, gewoonlik Isabella genoem. Die druif het 'n buitengewone geur, soos dié van 'n aarbei. Dit word gebruik vir wyn, vrugtesap, konfyt en jellies.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:42:04 UTC 2025
|